Summary
Overview
Work History
Education
Skills
Accomplishments
Timeline
Sulette Van Wyk

Sulette Van Wyk

Onderwyseres
Durbanville

Summary

Ek is 'n doelgerigte, hardwerkende persoon wat baie trots in my werk neem. Ek glo daarin dat jou naam jou vooruit loop en daarom is ek konstant besig om myself te evalueer om sodoende myself te verbeter. In die klaskamer sien ek elke kind raak as 'n individu. Ek het 'n passe vir inklusiwiteit ontwikkel en 'n groter passie om onderwyseres toe te rus met ondersteuning en idees vir die klaskamer. Ek hou daarvan om in 'n ondersteunende rol vir ouers op te tree wat wanhopig voel oor hul kind se vordering en/ of toekoms. Met die aanbied van ekstra klasse het ek my passie vlerke gegee deur om aan kinders se selfversekering te werk. Ek het gesien hoe selfversekering hul werk beinvloed en hoe dankbaar die ouers dan is. My liefde lê verseker in die klaskamer- waar ek verhoudings met my klaskinders en hul ouers kan bou en tyd kan spandeer op elkeen as 'n individu en elkeen help groei, en glo, in hulself.

Overview

18
18
years of professional experience
2009
2009
years of post-secondary education

Work History

Onderwyseres

Durbanville Akademie
01.2021 - Current

Vakke aangebied:

Gr. 4 : Wiskunde, Afrikaans HT, English AL

Gr. 5 : Wiskunde, Afrikaans HT, NW

Gr. 6 : Wiskunde, Afrikaans HT, English AL, NW

Gr. 7 : Geskiedenis, LO, English AL

Gr. 8 : Geografie, Geskiedenis, LO

Gr.9 : Geografie, Geskiedenis

Gr.10: Visuele Kunste

Kursusse voltooi:

2022 : Leeruitdagings: Verskeie tipes, asook soorte medikasie

2022 & 2025: IMPAQ Scribe : Reading and Writing

2024: Opleiding in skermtyd en die effek op die ontwikkelende brein.

Buitemuurs:

Ekstra klas-onderrig: Wiskunde en leesbegrip: Gr 4 - 7'


Taakverantwoordelikhede:

Beplan en bied alle vakke gelys aan.

Bestuur die konsessie-roosters, gelde en 'scribes' vir alle toetsreekse en eksamens.


Graad 5- Tutor

Welgemoed Laerskool
01.2020 - 12.2020

Hier vorm ek deel van die nasorg en tutor die Graad 5-leerders na skool.

Graad 5 Klasonderwyseres

Laerskool Durbanville (WKOD)
01.2012 - 08.2019

Vakke: Afrikaans Huistaal; English Additional Language; Wiskunde; Natuurwetenskappe; Sosiale Wetenskappe; Lewensvaardighede (PSW)


Buitemuurs: Netbal C & D-spanne (2012- 2019) ; Tennis O/11A Spanbestuurder (2012-2019); Drama (2013).

  • Netbalskeidsregtersvlak 1 (2012)
  • Atletiek & Interskole- Dirigente en dekor (2012- 2019)
  • Lid van OOS (2014)
  • Vakverantwoordelike PSW (2013); Geskiedenis (2014-2017); NW (2018-2019)
  • Hoof-Organiseerder van die Big Brag (2012(hulp)-2018)

_____________________________________________

WERKSWINKELS BYGEWOON

2010 Rape Wise : Verwysing en hantering

2012-2014 SAOU Posvlak 1 Seminaar

2013 ATKV Skryfkursus met Jaco Jacobs

2013 Netbal skeidsregterskursus vlak 1

2013 Hidden Rage

2014 Snap Konferensie: Kindermolestering: Verwysing en hantering

2014 ADHD and Barriers to Learning Werkswinkel

2019 Netbalskeidsregters werkswinkel

Onderwyseres

Curro Durbanville
01.2008 - 02.2011
  • Buitemuurs aangebied:
  • Netbal (2008/09); Tennis (2008/09); Kuns (2008/09)
  • Netbalskeidsregtersvlak 01 (2010)
  • Organiseerder van die jaarlikse Kersprojek.

Education

AFDA Filmskool, Kaapstad
01.2004 - 12.2005

Sang, beweging, toneelspel vir die verhoog en Film


Aan die einde van my tweede jaar skuif ek oor na City Varcity waar ek my finale jaar voltooi het.

Professionele Diploma - Toneelspel vir Film

City Varsity, Kaapstad
01.2006 - 12.2006

City Varcity

PGCE -

CPUT : Nagraadse Onderwys Sertifikaat
01.2007 - 12.2007

Vakke: Taalontwikkeling en kommunikasie; Navorsing; Drama & Dans; Kinder Literatuur; Lewensvaardighede; Kuns; Lewensorïentering; Rekenaarliteratuur; Biologie; Geskiedenis; Literatuur; Wiskunde.

B.Ed Honneurs - Intermediêre Fase

CPUT, Wellington
01.2011 - 12.2012
Cum Laude

Skills

Taal : AE

Accomplishments

  • BELANGSTELLINGS BINNE DIE ONDERWYS:
  • Opvoedkundig: Ondersteuning van leerders binne die hoofstroom
  • Kinderontwikkeling
  • Alternatiewe assessering
  • Ondersteuning vir die ouer en onderwyser
  • Kindersielkunde- Speel-en-Kunsterapie
  • Neuro-ontwikkeling van die kinderbrein
  • STERKPUNTE
  • Eerlik
  • Hardwerkend
  • Kommunikasie
  • Perfeksionisties
  • Spanspeler
  • Empaties
  • Pligsgetrou
  • STOKPERDJIES
  • Kuns
  • Lees (Geskiedenis en Kinderontwikkeling)
  • Binneshuise versiering

Timeline

Onderwyseres - Durbanville Akademie
01.2021 - Current
Graad 5- Tutor - Welgemoed Laerskool
01.2020 - 12.2020
Graad 5 Klasonderwyseres - Laerskool Durbanville (WKOD)
01.2012 - 08.2019
CPUT - B.Ed Honneurs, Intermediêre Fase
01.2011 - 12.2012
Onderwyseres - Curro Durbanville
01.2008 - 02.2011
CPUT : Nagraadse Onderwys Sertifikaat - PGCE,
01.2007 - 12.2007
City Varsity - Professionele Diploma, Toneelspel vir Film
01.2006 - 12.2006
AFDA Filmskool - ,
01.2004 - 12.2005
- ,
Sulette Van WykOnderwyseres