Summary
Overview
Work History
Education
Skills
Languages
Gesin:
Timeline
Generic
Marney Jooste

Marney Jooste

Gqeberha

Summary

Ek is 'n ervare onderwyseres wat streef na hoëgehalte onderwys binne ’n samewerkende skoolomgewing. Ek is passievol oor my beroep en sou dit keer op keer weer kies. My jare ondervinding stel my in staat om goeie verhoudings met kollegas, ouers en leerders te bou. Ek glo dat gelukkige leerders en personeel hul allerbeste kan lewer. Ek werk goed onder druk en is trots daarop dat ek goeie kwaliteit werk lewer van lesse in die klas tot assesserings, vakverslae en punteanalises. Akademie is vir my baie belangrik en ek glo die aanbeiding van lesse, assesserings en die merk daarvan moet uitstekende kwalitiet wees. Ek hou daarvan om buitemuurs by leerders betrokke te wees en hulle ook op 'n ander vlak te leer ken en dien. Ek sal altyd my bes vir elke leerder en die skool lewer.

Overview

17
17
years of professional experience

Work History

Onderwyseres

Sunridge Primere Skool
10.2019 - Current

*Vakhoof:

Sosiale Wetenskappe 2021-2025

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 2026 - huidig

* Vakke aangebied:

Gr 6 en Gr 7 Geografie en Geskiesenis, Gr 7 Ekonomiese en

Bestuurswetenskappe, Gr 6 Afrikaans

* Buitemuurse bedrywighede:

Redenaarsorganiseerder en afrigter Gr 1 - 7,

Netbal NSA Vlak 1 afrigter, Provinsiale skeidsregter Vlak 2, C gradering,

Swem eerste span afrigter

Onderwyseres

Biekie Skool
Pretoria
09.2015 - 09.2019
  • Onderwyseres en assistent-bestuurder
  • Skakeling met ouers
  • Bemarking
  • Organisasie van opedae, konserte en instappies

Onderwyseres

Laerskool Stephanus Roos
Pretoria
01.2009 - 08.2015
  • Onderwyseres
  • Vakhoof: Engels EAT Gr 4 -7 (2011-2015)
  • Vakke aangebied: Gr 5 Engels EAT, Gr 6 Afrikaans
  • Buitemuurse bedrywighede:
  • Netbalafrigter, 0/10 tot 0/13, Skeidsregter vlak 1, GISSA C- gradering.
  • Redenaarsorganiseerder, Afrikaans en Engels
  • Bemarking: Besoeke aan kleuterskole, opedae.

Education

B.Ed Intermediere en Senior fase - Besigheidstudies en Lewensorientering

Noord-Wes Universiteit
Potchefstroom
01-2011

NVQ Vlak 6 - Geakkrediteerde Assessor

Noord-Wes Universiteit
Potchefstroom
01-2011

Skills

  • Deeglike klaskamerbestuur en handhawing van goeie dissipline
  • Kreatiewe en relevante lesbeplanning
  • Opstel van informele- en formele assesserings volgens vereiste kognitiewe vlakke
  • Moderasie van assesserings en werkboeke
  • Afrigting en skeidsregting van onderskeie netbalspanne
  • Afrigting en tydhouer van die eerste swemspan
  • Vergesel leerders op toere en buitelug opvoeding
  • Werk goed saam in 'n span of individueel
  • Goeie organisatoriese vaardighede
  • Tree as mentor op vir assistente
  • Kan goed onder druk werk en presteer
  • Baie goeie menseverhoudings met kollegas, ouers en leerders
  • Goeie administratiewe, dataverwerking en rekordhouding vaardighede

Languages

Afrikaans
Proficient
C2

Gesin:

Getroud

Drie kinders

Timeline

Onderwyseres

Sunridge Primere Skool
10.2019 - Current

Onderwyseres

Biekie Skool
09.2015 - 09.2019

Onderwyseres

Laerskool Stephanus Roos
01.2009 - 08.2015

B.Ed Intermediere en Senior fase - Besigheidstudies en Lewensorientering

Noord-Wes Universiteit

NVQ Vlak 6 - Geakkrediteerde Assessor

Noord-Wes Universiteit
Marney Jooste