Onderwys is my passie en my talent wat ek ontvang het van God. Die Hemelse Vader het my geseen met baie geduld en ek sien dit as my plig om elke leerling voor my met integriteit, respek en liefde te hanteer. Ek is hardwekkend, super-positief, geniet humor en is nie bang om 'n uitdaging te aanvaar nie.
Werk effektief en altyd bereid om nuwe vaardighede aan te leer. Gebruik tyd effektief.