

As dinamiese en toegewyde opvoeder met meer as 10 jaar ondervinding by Robert Hicks, kan ek leierskapsrolle vervul en bevorder leerderontwikkeling. Ek is vaardig in rekenaarvaardighede en effektiewe kommunikasie. Ek floreer in samewerkende omgewings, wat voortdurende leer en groei vir beide leerders en kollegas verseker. Ek is passievol oor die skep van boeiende leerervarings.
# 10 Jaar graad 1 onderwyseres
# Graadhoof
# Afrikaanse vakhoof
# Graad 4 graadhoof
# Graad 4 Afrikaans EAT
# Graad 4 PSW
# Swem Afrigter
# Netbal Afrigter
# Remediërende onderrig in Afrikaans
# Ek het verkeie posisies gevul vanaf 1 jariges tot en met 5 jariges in
die tydperk wat ek daar was.
# Ek het gehelp met die organisering van konsterte.
# Ek het ook van tyd tot tyd vir die hoof ingestaan in haar afwesigheid.
# Onderwyseres vir 4-5 jariges.
# Graad 3 onderwyseres.
# Vriendelik
# Werk goed saam met ander
# Rekenaarvaardig
# Deurlopende ontwikkeling en leer
# Goeie kommunikasievaardighede
# Kan onder druk finksioneer