

Ek is 'n hardwerkende jong man met soliede waardes wat altyd reg staan vir 'n uitdaging. Ek is betroubaar, met 'n positiewe gesindheid en is altyd op die uitkyk vir nuwe vaardighede om aan te leer en myself te verryk.
Baie goeie kommunikeerder
Werk goed onder druk en saam met mense
Is gesteld of deeglike werk en om take afgehandel te kry
2de op SA Stoei Kampioenskappe
Oos Gauteng Kampioen 3 jaar in 'n ry
O/15A Rugby Span Hans Moore
Akademiese toekenning Gr9
Jag in die bosveld
Visvang
Kamp
Rugby