

My naam is C'asta Van Aswegen. Ek rook nie en het sober gewoontes.
Ek is in besit van 'n kode 8 bestuurslisensie sowel as 'n PDP.
Ek is woonagtig en werksaam in Bethlehem vir die laaste 13 jaar.
Ek werk tans as 'n kinderversorger by die Charlotte Theron Jeugsorgsentrum as 'n kinder versorger waar ek daagliks omsien na 14 seuns.
Ek behandel mense met deernis en empatie en stel altyd ander se belange eerste. Ek neem ook my kollegas en passasiers se belange in ag en vind myself as 'n veilige verantwoordelik bestuurder.
Vriendelik met 'n positiewe uitkyk
Aangedrewe om self asook in 'n span te kan werk
Goeie probleemoplossingsvaardighede