Summary
Overview
Work History
Education
Skills
Timeline
Generic

Melandri Kriek

Wildsplaas Bestuurder
Bethlehem

Summary

Georganiseerd en betroubaar, met die vermoe om meerdere prioriteite en uitdagings suksesvol te hanteer met 'n positiewe houding.

Ek is bereid om ekstra verantwoordelikhede op te neem om span doelwitte te bereik en wat professionele uitdagings bied en my interpersoonlike vaardighede, doeltreffende tydsbestuur en probleemoplossingsvermoe benut.


Overview

13
13
years of professional experience

Work History

Algemene Bestuurder

Cheetau Game Lodge
09.2023 - Current
  • Oorsien die daaglikse bedrywighede van die plaas, insluitende verblyf, gasdiens en wildsversorging.
  • Monitor die gesondheid en gedrag van wild.
  • Bestuur en toesig oor personeel in verskeie departemente (kombuis, huishouding, diereversorging en instandhouding)

Assistent

Clovis Veterinary Hospital
03.2023 - 07.2023
  • Daaglikse werksaamhede by die praktyk, insluitend die skoonmaak en instandhouding van hondehokke.
  • Algemene ondersteuning met roetine-take

Ontvangsdame

Tru Garage Door
03.2022 - 02.2023
  • Beantwoording van telefoonoproepe, bystand aan kliente met navrae en besprekings.
  • Skedulering van diensafsprake en die hantering van administratiewe take soos leerwerk, e-posse en fakturering.

Algemene Bestuurder

Cheetau Game Lodge
10.2021 - 02.2022
  • Oorsien die daaglikse bedrywighede van die plaas, insluitend verblyf, gasdiens en wildsversorging.
  • Monitor die gesondheid en gedrag van wild.
  • Bestuur en toesig oor personeel in verskeie departemente (kombuis, huishouding, diereversorging en algemene instandhouding.

Kantooradministrateur

Jason Brumley Farms
07.2018 - 05.2021
  • Agemene administratiewe take uitgevoer soos data-invoer
  • Rekordhouding van plaasbedrywighede (vee, oeste en instandhouding)
  • Ondersteuning met daaglikse kantoorwerk op die plaas

Kantooradministrateur

Rudolf Fourie
01.2016 - 06.2018
  • Algemene administratiewe take uitgevoer.
  • Rekordhouding van plaasbedrywighede.
  • Ondersteuning met daaglikse kantoorwerk op die plaas.

Ontvangsdame

Pretorius En Bosman Prokureurs
01.2014 - 03.2015
  • Kliente en besoekers professioneel en hoflik ontvang.
  • Telefoonoproepe hanteer, e-posse bestuur en afsprake geskeduleer.
  • Vertroulikheid van klienteinligting gehandhaaf en sensitiewe dokumente hanteer.
  • Algemene kantooradministrasie en opstel van regsdokumente.
  • Invorderings.

Fiksheidsinstrukteer

Curves Fitness
02.2012 - 06.2013
  • Lede deur gestruktureurde oefenkringe gelei, aangepas volgens individuele fiksheidsvlakke.
  • Motivering, ondersteuning en fiksheidsadvies verskaf om lede te help hul gesondheidsdoelwitte te bereik.
  • Lidmaatskapinskrywings, skedulering en basiese administratiewe take.

Education

High School Diploma -

Bethlehem Voortrekker Hoerskool
Bethlehem, South Africa
04.2001 -

Skills

  • Toegewyd en Loopbaangerig
  • Netjies en stiptelik
  • Vriendelik met 'n positiewe houding
  • Rekenaarvaarding en goeie kommunikasie vermoe
  • Ek floreer onder druk in 'n vinnige, praktiese omgewing
  • Sterk spanmaat wat toegewyd is om betroubare ondersteuning in my werksplek te bied

Timeline

Algemene Bestuurder

Cheetau Game Lodge
09.2023 - Current

Assistent

Clovis Veterinary Hospital
03.2023 - 07.2023

Ontvangsdame

Tru Garage Door
03.2022 - 02.2023

Algemene Bestuurder

Cheetau Game Lodge
10.2021 - 02.2022

Kantooradministrateur

Jason Brumley Farms
07.2018 - 05.2021

Kantooradministrateur

Rudolf Fourie
01.2016 - 06.2018

Ontvangsdame

Pretorius En Bosman Prokureurs
01.2014 - 03.2015

Fiksheidsinstrukteer

Curves Fitness
02.2012 - 06.2013

High School Diploma -

Bethlehem Voortrekker Hoerskool
04.2001 -
Melandri KriekWildsplaas Bestuurder