Summary
Overview
Work History
Education
Skills
References
Timeline
AccountManager
Jacques Jean Du Plessis

Jacques Jean Du Plessis

Heidelberg

Summary

Results-oriented achiever with proven ability to exceed targets and drive success in fast-paced environments. Combines strategic thinking with hands-on experience to deliver impactful solutions and enhance organizational performance.

Organized and dependable candidate successful at managing multiple priorities with a positive attitude. Willingness to take on added responsibilities to meet team goals.

Overview

29
29
years of professional experience
2
2
Languages

Work History

Bemarking en verkope

Constantia Kunsmis
01.2025 - Current
  • Verantwoordelik vir die verkoop van kunsmis en verantwoordelikhede wat gepaardgaan met die verkope en bemarking van die produk.

Bemarker

Nitrophoska
01.2021 - 01.2024
  • Werk as bemarker om verkope te doen en die produk te bemark, om as bemarker sigbaar te wees vir die Maatskappy en kliënte te diens asook Voorskrifmengsels uit te werk vir kliënte en veld advies te gee.
  • So ook Grond-en Blaarmonsters te neem vir kliënte om ontledings te kan bespreek.
  • Goeie kommunikasie met kliënte i.v.m wanneer hul produk in produksie gaan wees en wanneer hul dit sal ontvang.
  • Graanbesigtiging te doen deur die loop van die jaar saam met Landboukundige en met kliënte die welstand te bespreek.

Bemarker

Sentraal Suid Kooperasie
01.2013 - 01.2021
  • Ek was 'n bemarker by meganisasie, hantering van verkope van trekkers en implemente. Produkte soos Amazone, New Holland, Rovic&Leers, Falcon en Macdon.
  • Ek het ook verskeie tegniese en bemarkingskursusse gedoen wat verband hou met trekkers, stropers, spuite ens.
  • Ek was ook oorse gestuur deur die maatskappy vir bekendstelling van nuwe produkte en ook om die fabrieke te besigtig.

Werk

Waikato Melkmasjiene
01.2010 - 01.2013
  • Ek was verantwoordelik vir die bemarking en verkope van die produk, die installasie van die produk asook die herstelwerk daarop en ook kliëntediens.

Werk

Tuinroete Agri
01.2007 - 01.2010
  • Ek was eers by die voerstoer afdeling waar ek verantwoordelik was vir die aankope en verkope van die voer.
  • Ek is 'n jaar daarna geskuif na die besproeiingsafdeling waar ek verantwoordelik was vir die verkope van die besproeiingsproduk, die aankope by die verskaffers, asook die voorraadtellings gedurende maandeinde.

Werk

Soygro
01.2002 - 01.2007
  • Ek was verantwoordelik vir die plant van proewe op boere se plase asook die oeste daarvan, asook die bemarking van die produk.

Vervoerwerk

Cloete Broers
01.1997 - 01.1999
  • Vervoer van lewende hawe en lusern.

Education

Matrikuleer -

Hoërskool Ficksburg
01.1996

Skills

Ek is rekenaarvaardig en bekend met programme soos MS Outlook, MS Word, MS Excel en MS Power Point

References

  • Roelie, Steyn, Landboukundige, 082 452 7253, Riviersondend
  • Basie, Robertson, Landboukundige, 084 582 3674, George
  • Joos, Malherbe, Vriend, 082 784 9828

Timeline

Bemarking en verkope

Constantia Kunsmis
01.2025 - Current

Bemarker

Nitrophoska
01.2021 - 01.2024

Bemarker

Sentraal Suid Kooperasie
01.2013 - 01.2021

Werk

Waikato Melkmasjiene
01.2010 - 01.2013

Werk

Tuinroete Agri
01.2007 - 01.2010

Werk

Soygro
01.2002 - 01.2007

Vervoerwerk

Cloete Broers
01.1997 - 01.1999

Matrikuleer -

Hoërskool Ficksburg
Jacques Jean Du Plessis