Summary
Work History
Education
Skills
Persoonlike inligting
Taalvaardigheid
Waarom ek?
Ekstra Sportkursusse
Accomplishments
Afrigting en prestasies
Leierskapservaring
Timeline
Generic
Michael Andries de Beer

Michael Andries de Beer

Summary

Ek is ’n ervare opvoeder en skoolleier met uitgebreide kundigheid in onderwys, sportbestuur, koshuisbestuur en akademiese leierskap. Ek beskik oor sterk operasionele bestuursvaardighede, insluitend personeelbestuur, finansiële bestuur, fasiliteitsbestuur en administrasie. Ek is ’n gedrewe, verantwoordelike en prosesgedrewe individu met ’n bewese rekord van effektiewe leierskap binne ’n hoëprestasie skoolomgewing. Ek is ’n entoesiastiese en dinamiese persoon met ’n opregte passie vir onderwys, sport en die ontwikkeling van mense. Ek is lojaal en toegewyd daaraan om leerders en personeel te motiveer om hul volle potensiaal te bereik, aangesien elke individu unieke talente en vermoëns besit. Ek glo sterk dat elke opvoeder die geleentheid moet kry om in hul eie sterkpunte te groei en te floreer. Soos die bekende aanhaling beklemtoon: indien jy ’n vis beoordeel op sy vermoë om ’n boom te klim, sal hy sy hele lewe glo hy is onbevoeg.

Work History

Koshuisvader

Hoër Volkskool Potchefstroom (2023-huidig)
  • Verantwoordelik vir die algehele bestuur van ’n seunskoshuis met ±130 leerders.
  • Personeelbestuur: Bestuur van 2 matrones, 7 kombuispersoneel, 3 tuin- en instandhoudingspersoneel, 12 diensdoende personeel.
  • Operasionele bestuur: Algehele daaglikse koshuisbedrywighede, Bestuur van terrein, geboue en instandhouding, Koördinering van logistiek en funksionele roetines, Verseker veilige en gestruktureerde leefomgewing.
  • Finansiële bestuur:

1. Bestuur van die koshuis se volledige finansiële stelsel en begrotingsproses

2. Opstel, implementering en monitering van jaarlikse begrotings vir alle finansiële departemente

3. Kommunikasie en onderhandeling met verskaffers en diensverskaffers

4. Goedkeuring en beheer van betalings en uitgawes binne begrotingsriglyne

5. Bemarking en werwing van koshuisinwoners om volhoubare besetting te verseker

6. Beplanning en uitvoering van fondsinsamelingsinisiatiewe

7. Bestuur van die koshuis-snoepie, insluitend voorraadbeheer, aankope en administrasie

8. Aanspreeklik vir voorraadbestuur, finansiële rekonsiliasies en basiese administratiewe beheer

  • Ouers en kommunikasie: Kommunikasie met ouers en voogde, Hantering van dissipline en navrae.
  • Gebeure en funksies: Beplanning en bestuur van koshuisfunksies, Koördinering van interne en eksterne geleenthede.
  • Hantering van dissipline, konflikbestuur en gedragskwessies
  • Ondersteuning van leerders se akademiese en persoonlike ontwikkeling
  • Bevordering van ’n positiewe, gestruktureerde en ondersteunende koshuisomgewing

Interne Adjunkhoof: Sport

Hoër Volkskool Potchefstroom (2026-huidig)
  • Verantwoordelik vir die algehele bestuur en koördinering van die skool se sportprogram. Dit sluit in toesig oor alle sportdirekteure (hokkie, rugby, atletiek, netbal en krieket) sowel as kleiner sportsoorte soos tennis, skaak, skyfskiet, gholf, boogskiet en swem.
  • Bestuur van sportkomitees, ouers, leerders en alle sportverwante administrasie en kommunikasie. Implementering en monitering van prestasie- en ontwikkelingsprogramme vir leerders.
  • Aanstelling, goedkeuring en deurlopende monitering van afrigters se prestasie en betrokkenheid.
  • Beplanning, koördinering en suksesvolle uitvoering van alle sportbyeenkomste, liga-wedstryde en interskole-geleenthede.

Lid Krieketkomitee en sekretaris

Krieket – Hoër Volkskool Potchefstroom
  • Neem akkurate notules tydens vergaderings en verseker behoorlike rekordhouding van besluite en aksies.
  • Aktief betrokke by strategiese besluitneming rakende die ontwikkeling en bestuur van krieket binne die instelling.
  • Ondersteun die proses van aanstelling en evaluering van afrigters.
  • Dra by tot beplanning en implementering van krieketprogramme en -inisiatiewe.

Vakhoof

Hoër Volkskool Potchefstroom (2018-2021)
  • Doen gereelde klasbesoeke om onderrigkwaliteit te monitor en onderwysers se professionele ontwikkeling te ondersteun.
  • Moderering van vraestelle om te verseker dat assessering regverdig, toepaslik en volgens kurrikulumstandaarde is.
  • Taalversorging en finale nagaan van vraestelle om duidelikheid, akkuraatheid en taalgehalte te verseker.
  • Verskaf akademiese leiding en loopbaan- of vakadvies aan leerders oor verskeie vakgebiede.

Onderwyser

Hoër Volkskool Potchefstroom (2015-huidig)
  • Vakke aangebied:

1. Geskiedenis (Graad 8–9) – 2015

2. Geografie (Graad 8–12) – 2015 – tans

3. Lewensorientering (Graad 10-12) - 2023-2026

  • Vakhoof: Sosiale Wetenskappe en Geografie 2018 – 2021
  • Verantwoordelikhede: Kurrikulumbeplanning en akademiese bestuur
  • Moderering van assessering en eksamens
  • Personeelondersteuning en akademiese ontwikkeling
  • Monitering van leerders se prestasie
  • Departementele administrasie

Adjunk-koshuisvader

Hoër Volkskool Potchefstroom (2020-2023)
  • Ondersteun die Koshuisvader in die algehele bestuur en operasionele funksionering van die koshuis
  • Toesig oor leerders se daaglikse welstand, dissipline en koshuisroetine
  • Help met die koördinering en bestuur van koshuispersoneel (matrones en dienspersoneel)
  • Hantering van dissipline, konflikbestuur en gedragskwessies
  • Samewerking met bestuurspan om effektiewe koshuisfunksionering te verseker

Hospitality manager

Departement van onderwys (2024 en 2025)

Hospitaliteitbestuurder: Matriekeindeksamen

  • Beplanning en bestuur van alle hospitaliteitsreëlings tydens die matriekeindeksamen
  • Koördinering van spyseniering, logistiek en funksionele reëlings
  • Bestuur van personeel en diensverskaffers
  • Verseker ’n professionele en goed georganiseerde omgewing, insluitend slaapgeriewe en spyseniering vir personeel en merkers

Education

Hoërskool -

Hoërskool Gimnasium Potchefstroom
Potchefstroom
01-2010

Hoërskool -

Klerksdorp Hoërskool
Klerksdorp
01-2007

Laerskool -

Laerskool Goudkop
Klerksdorp
01-2005

Baccalaureus Artium (B.A.) - Psigologie, Geografie en Omgewingsbestuur

Noord-Wes Universiteit
Potchefstroom
01-2014

Certificate of Higher Education -

Noord-Wes Universiteit
Potchefstroom

Noord-Wes Universiteit
Potchefstroom

Skills

  • Strategiese leierskap en bestuursvaardighede
  • Multi-dissiplinêre personeelbestuur en spanontwikkeling
  • Finansiële en operasionele bestuur
  • Koshuis- en fasiliteitsbestuur
  • Akademiese departementele bestuur en koördinering
  • Effektiewe kommunikasie met ouers en ander belanghebbendes
  • Sportadministrasie en koördinering van afrigtingsprogramme
  • Sterk probleemoplossing- en besluitnemingsvaardighede
  • Konflikbestuur en bemiddeling
  • Spanbou en motivering van personeel
  • Kurrikulum- en prestasiebestuur (ondersteuning en implementering)
  • Vaardig in Microsoft Office (Word, Excel, Outlook, PowerPoint)
  • Uitstekende interpersoonlike en kommunikasievaardighede
  • Vermoë om beide onafhanklik en as deel van ’n span effektief te funksioneer
  • Sterk vermoë om veelvuldige projekte gelyktydig te bestuur

Persoonlike inligting

Volle Name: Michael Andries

Noemnaam: Mighael

Van: de Beer
Geboortedatum: 23 Maart 1992
Nasionaliteit: Suid-Afrikaanse burger

ID Nommer: 9203235063089
Geslag: Manlik
Huwelikstatus: Getroud
Gesondheid: Goed / Nie-roker
Adres: 41 Kruis Straat, Potchefstroom, Noord-Wes
Selfoonnommer: 0827988581

E-pos: mighaeldebeer@icloud.com
Rybewys: Ja

Taalvaardigheid

  • Afrikaans
  • Engels

Waarom ek?

Ek is al vir 12 jaar lojale verbonde aan Hoër Volkskool en het ’n diepgaande begrip van die skool se kultuur, strukture, waardes en operasionele funksionering. Hierdie ervaring stel my in staat om effektief binne bestaande stelsels te werk, terwyl ek terselfdertyd strategiese verbetering en innovasie kan dryf waar nodig. Ek beskik oor sterk interpersoonlike vaardighede en die vermoë om met personeel, leerders en ouers saam te werk om die beste uit individue en spanne te haal. Ek glo in menseontwikkeling en streef daarna om ’n omgewing te skep waar elke persoon gemotiveer word om hul volle potensiaal te bereik. As ’n passievolle sportman en opvoeder glo ek sterk in prestasie, dissipline en spanwerk. Ek is opreg geïnteresseerd in die sukses en welstand van ander en werk doelbewus daaraan om ’n kultuur van groei, respek en uitnemendheid te bevorder. Ek het uitgebreide ervaring in bestuur, administrasie en effektiewe kommunikasie, wat my in staat stel om departementele funksies georganiseerd, professioneel en doeltreffend te bestuur. Ek is ’n strategiese denker wat doelgerigte beplanning kan doen, kreatiewe oplossings kan ontwikkel en praktiese implementering kan verseker. Ek is doelgedrewe en het die vermoë om strategiese doelwitte in meetbare resultate om te skakel, met ’n fokus op volhoubare sukses en voortdurende verbetering.

Die rol van departementshoof sal ook sterk baat vind by iemand soos ek, omdat ek:

  • stabiliteit en konsekwentheid binne die departement kan bring
  • personeel kan motiveer, ondersteun en professioneel ontwikkel
  • akademiese standaarde kan handhaaf en verbeter
  • effektiewe kommunikasie tussen bestuur, personeel en ouers kan verseker
  • strukture en prosesse kan versterk vir beter organisatoriese doeltreffendheid
  • ’n kultuur van verantwoordelikheid, prestasie en samewerking kan vestig
  • praktyk en visie kan verbind om werklike verbeterde leerderuitkomste te bereik

Ek bring ’n kombinasie van ervaring, leierskap en toewyding wat nie net die departement sal versterk nie, maar ook ’n positiewe impak op die breër skoolgemeenskap sal hê.

Ekstra Sportkursusse

  • Krieket: Coaching Level 1
  • Rugby: Coaching Level 1
  • BokSmart Rugby Safety: 2014 – 2025

Accomplishments

Onderwys:

Dr. Kenneth Kaunda district: Certificate of achievement: Oustanding achievement and dedication in the NSC matric examinations 2023: Geography (toegeken Januarie 2024)

Hengel:

Suid-Afrikaanse Kampioenskappe

  • 2de plek – 2011
  • 1ste plek – 2012
  • 1ste plek – 2013 (Sentraal-Noordwes Hengel – Senior span)

Toekennings

  • Junior Sportman van die Jaar – 2010
  • Senior Sportman van die Jaar – 2018
  • SANDF (Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag) Sportman van die Jaar – 2018

Afrigting en prestasies

Krieket – Hoër Volkskool Potchefstroom

  • Bestuurder van die 0/15 krieketspan (NW-wenners): 2016
  • Hulpafrigter van die eerste krieketspan (NW-wenners): 2017
  • Hulpafrigter van die eerste krieketspan (NW-wenners): 2018
  • Hulpafrigter van die eerste krieketspan (NW-wenners): 2019
  • Hulpafrigter van die eerste krieketspan: 2020

Rugby - Hoër Volkskool Potchefstroom

  • Afrigter van die 0/14b rugbyspan (NW-naaswenners): 2015
  • Afrigter van die 0/15b rugbyspan (NW-naaswenners): 2016
  • Afrigter van die 0/16b rugbyspan (NW-naaswenners): 2017
  • Afrigter van die 0/14a rugbyspan: 2017
  • Afrigter van die 0/15a rugbyspan (NW-wenners): 2018
  • Afrigter van die 0/16a rugbyspan (NW-wenners): 2019
  • Sekretaris vir Volkskool rugbykommittee: 2021
  • Afrigter van die eerste rugbyspan: 2020-2026
  • Classic-Clash wenners: 2022
  • PUK-reeks wenners: 2025
  • SDC-cup wenners: 2025
  • 7’s-rugby NW-wenners: 2025
  • 7’s-rugby Noordvaal derde plek: 2025
  • Classic-Clash wenners: 2026

Rugby - Hoër Volkskool Potchefstroom

Gholf-organiseerder: 2016-2026

Leierskapservaring

WERK- EN LEIERSKAPSERVARING

Hoër Volkskool, Potchefstroom

  • Bestuurlid van die skool se beheerliggaam as interne Adjunkhoof: Sport
  • Interne Adjunkhoof: Sport (2026 – huidig)
  • Bestuurlid van die Skoolbestuurspan (2025 – huidig)
  • Koshuisvader (2023 – huidig)
  • Adjunk-Koshuisvader (2020 – 2023)
  • Vakhoof: Sosiale Wetenskappe en Geografie (2018 – 2021)
SPORTLEIERSKAP

Hoërskool Gimnasium

  • Kaptein: Tweede Rugbyspan (2009 – 2010)

Hengel (Noordwes)

  • Kaptein: Sentraal Noordwes Hengelspan (2009 – 2011)

Timeline

Koshuisvader

Hoër Volkskool Potchefstroom (2023-huidig)

Interne Adjunkhoof: Sport

Hoër Volkskool Potchefstroom (2026-huidig)

Lid Krieketkomitee en sekretaris

Krieket – Hoër Volkskool Potchefstroom

Vakhoof

Hoër Volkskool Potchefstroom (2018-2021)

Onderwyser

Hoër Volkskool Potchefstroom (2015-huidig)

Adjunk-koshuisvader

Hoër Volkskool Potchefstroom (2020-2023)

Hospitality manager

Departement van onderwys (2024 en 2025)

Hoërskool -

Hoërskool Gimnasium Potchefstroom

Hoërskool -

Klerksdorp Hoërskool

Laerskool -

Laerskool Goudkop

Baccalaureus Artium (B.A.) - Psigologie, Geografie en Omgewingsbestuur

Noord-Wes Universiteit

Certificate of Higher Education -

Noord-Wes Universiteit

Noord-Wes Universiteit
Michael Andries de Beer