

Patience and empathy
Hello ! My naam is Lisbé Booyse
Ek is n 3de jaar Sielkinde student wat in die oggende klas draf en opsoek is na n Aupair werk vir die middae .
Ek het my eie kar en lisensie en is oop om te help met enige skool werk !
Ek is baie lief vir mense veral kinders !