Ek wil graag boer om meer te leer hoe kos gemaak word van mense soos boere wat kos aan winkels verskaf. Ek wil graag eendag ook op n plaas werk en die fryheid van die vlaktes voel. Om op n plaas te werk vat baie vaardighede en groot risikoes so ek wil graag dit eendag doen. Dis hoekom ek my cv in stuur na n plaas boer toe sodat ek alles kan leer wat ek moontlik kan.
Elektries
undefinedEk was n leier in laerskool en eerste span rugby gespeel. Ek speel nou in höerskool ook eerste span rugby en ek speel krieket en atletiek. Ek het ook punte in höe 70 en lae 80.