
Ek is 'n gekwalifiseerde opvoeder van jong kinders tot en met die ouderdom van 5 jaar. My hoogste kwalifikasie is 'n Nasionale Diploma in Vroeë Kinderontwikkeling, wat ek deeltyds by Northlink College verwef het.
My opleiding en ervaring in Vroeë Kinderontwikkeling hierdie gebied, asook my begeerte om my kennis toe te pas, sal my goed gestand doen as klasassistent in Graad R.
Dit is ook my hoop om in die nabye toekoms verder deeltyds te studeer om my B. Ed Grondslagfase te verwerf.
Inklusiewe onderwys lê my na aan die hart. Ek verbreed my kennis deur breedvoerig op te lees asook om verskeie kursusse wat deur Psigiaters en Arbeidsterapeute aangebied word, by te woon.
Tans is ek gerigstreer om 'n junior netbal afrigtingskursus by SSISA. Bewys van registrasie is aangeheg. Op skool het ek self aan netbal deelgeneem en was ook 'n provinsiale atleet in kort- en middelafstande. Ek glo dat sport en beweging 'n belangrike rol speel in die holistiese ontwikkeling van die kind.
My lewens ondervinding en die geduld en empatie wat ek as Ma van twee kinders opgedoen het, het my op 'n persoonlike vlak uitgedaag om aan my swakpunte te werk en om my sterkpunte verder te ontwikkel.
My Christelike waardes, sterk werksetiek, gedrewenheid en asook my vasberadenheid om sukses te behaal, kinders, maak van my 'n geskikte kandidaat vir hierdie posisie.
Ek bring energie, passie en entoesiasme en hoop om deel te word van die Durbie-span by die Graad R kampus.
Pligte:
Gedurende die tydperk van Januarie 2022 en Oktober 2022 het ek gereeld ingestaan as aflos-juffrou in die Babaklas asook die 1-2 Jarige klas.
Pligte het ingesluit:
Pligte:
Additionele sertifikate en werkswinkels voltooi
Ek glo dat dit belangrik is om 'n balans te handhaaf en geniet dit om die volgende aktiwiteite te doen:
Eienaar: Mrs. Suzette Kelbrick
Rosemary Street 368
Grootfontein
PRETORIA
Kontaknommer: 0828540669
Eposadres: suzette.kelbrick@icloud.com
Eienaar: Mrs. Hannelize Olivier
21 Oryx Street
Goedemoed
Durbanville
Kontaknommer: 0824444225
Eposadres: theuniqueplayschool@gmail.com