Ek is ’n toegewyde sportwetenskaplike en afrigter met ’n sterk akademiese agtergrond in B.Ed en Sportpsigologie, wat my help om mense en spanne effektief te bestuur. Ek het omvattende ervaring in sportspesifieke opleiding, rehabilitasie, afrigting en atleetontwikkeling in sportsoorte soos rugby, netbal, atletiek, hokkie, sokker, tennis en gholf. Ek streef daarna om atlete nie net fisies nie, maar ook geestelik te ontwikkel.
Hoofverantwoordelik vir alle rugbystrukture by die klub.
Het Bergrivier-kampioenskap gewen in my eerste jaar as direkteur.
Beplanning en organisering van oefenprogramme, sportrehabilitasie, sportspesifieke en voedingsplanne.
Aanbied van fiksheidsgeleenthede en bestuur van personeel.
Hoërskool Piketberg (2017 – huidig)
• Doelgerigte programme om spoed, krag, kernstabiliteit en vetverlies te verbeter.
• Prestasie: Wen 95% van wedstryde teen teenstanders; interskole gewen teen
Hoërskool Piketberg (2018 – huidig)
• Fokus op spiermassa, spoed, uithouvermoë, kragontwikkeling, beseringsbestuur en posisie-spesifieke opleiding.
• Prestasie: 75% wenrekord gedurende seisoen.
Hoof van Mini-Rugby – Hoërskool Piketberg (2017 – huidig)
• Ontwikkeling van vaardigheidsprogramme en tegniese opleiding vir jong spelers.
Deel van die afrigtingspan in Bethlehem, Vrystaat.
Fokus was op spoed, uithouvermoë en spesifieke kragontwikkeling vir sewesrugby.
Doel was om spelers optimaal voor te berei vir hoë-intensiteit wedstryde en die oorgang na hoër vlakke van kompetisie.
Janke van Schalkwyk (2017 – 2019)
• Prestasie: Kwalifisering vir SA Senior Skolekampioenskappe; 400m tyd van 57 sekondes.
Atletiekafrigter
Aleit Stander (2018 – 2019)
• Ontwikkeling van spoed, krag en tegniek vir verspring en 100m.
• Prestasie: Goud by SA Junior Atletiekkampioenskappe en 4de plek in 100m.
Rugby
• o/19 Hulpafrigter: Spesialisering in spelplan en kondisionering.
• o/14 & o/15: Fokus op krag, spoed, behendigheid en beseringsbestuur.
Krieket
• o/15 (2017) en o/14 (2016): Basiese vaardigheid- en tegniekontwikkeling.
• Werksaam met Western Province Rugby- en Hokkie-akademies.
• Ontwikkeling van oefenprogramme vir junior elite-atlete.
Betrokke by afrigting en rugbyontwikkelingsprogramme.
Uitvoer van SuperSport Let’s Play projekte en Hubs-inisiatiewe vir jeugontwikkeling en Tag Rugby in skole.
Krag- en kondisionering
• Speed, Agility & Quickness (SAQ) – 2015 | Athlete Development Center, Tokai
• Wêreld Rugby Vlak 2 Afrigting – 2013 | Nuweland Stadion
• Wêreld Rugby Vlak 1 Afrigting – 2009 | NWU Potchefstroom
• Vlak 1 Rugby Officiëring – 2013 | Nuweland Stadion
• Atletiek Afrigting – 2011 | NMMU George
• Sokker Afrigting – 2011 | NMMU George
• Hokkie Afrigting – 2011 | NMMU George