Overview
Work History
Education
Timeline
Generic
Anushka Roos

Anushka Roos

Educator
Johannesburg

Overview

4
4
years of professional experience

Work History

Student Teacher

Helpmekaar College
01.2022 - 12.2022

AKADEMIESE AKTIWITEITE:
- Onder mentorskap van Mev. Nadia Van Der Merwe (Afrikaans Huistaal).
- Onder mentorskap van Mev. Louna Zwecker (Engels Eerste Addisionele Taal).
- Onderrig Graad 9 leerders met Eye Brain Gym- rekenaarprogram.

SPORT AKTIWITEITE:

(Netbal)

-Intermediate Rule Discussion attended. Aangebied deur Christa Gladd (Umpire's convener).

-Umpire's beginner's course aangebied deur Christa Gladd (Umpire's convener). Ontvang Vlak 1 vir teorie.

-Gauteng C+ gradering.
- 0/14C&D netbal-afrigter.

-0/14C-span tree die 2022 seisoen uit as liga-wenners.
- Statistieke analise van 1ste-netbalspan. 1ste-span eindig 1ste in liga, 3de plek op Gauteng en algehele 7de plek op SA’s. Woon 2 verskeie toernooie saam 1ste span by, Menlo-toernooi en Sentraal-toernooi. Dien as skeidsregter by beide toernooie.

(Rugby 7's)
- Betrokke by die 0/15 rugby 7’s span. Dien as spanbestuurder.

(Atletiek)
- Beampte by verskeie byeenkomste.


ALGEMENE AKTIWITEITE:
- Betrokke by golf-dae.
- Betrokke by jaarlikse Produksie.
- Betrokke by matriekafskeid.
- Betrokke by jaarlikse Laudatio.


ORGANISERING:
- Onder mentorskap van Shaun Jackson (Sporthoof). Weeklikse periodes by Shaun Jackson gehad in die sportkantoor.
- Beplanning en organisering van verskillende sportsoorte (Netbal, rugby, krieket, hokkie, gholf, ruiterkuns, avontuursport, swem, atletiek, ens.)
- Hulp verleen aan Shaun Jackson met verskillende administrasie faktore rakende verskillende sportsoorte en betrokke personeel.
- Verskeie kere as spanbestuurder uitgehelp by die atletiek onder leiding van Shaun Jackson.

Netball Coach

Rugga School Netbal Akademie. Gideon Stander.
01.2022 - 06.2023

Vaardigheidsontwikkeling:

- Basiese en gevorderde balvaardighede. Effektiewe plasing en onderskepping van die bal.

- Basiese en gevorderde voetwerk.

- Algehele fikseid.

- Doelontwikkeling.

- Oefening vir spesifieke posisies.

Student Teacher

Laerskool President Steyn
01.2023 - 04.2023

AKADEMIESE AKTIWITEITE:
- Onder mentorskap van Mnr. Christo Le Roux (Afrikaans Graad-6)
- Onder mentorskap van Mev. Landie Fourie (Afrikaans Graad-7)


SPORT AKTIWITEITE:

(Netbal)

- Umpire's course aangebied deur Christa Gladd (Umpire's convener). Ontvang Vlak 2 vir teorie.

- Gauteng C+ gradering.

- Keurder werkswinkel bygewoon te Hoerskool Alberton.
- Afrigter van 0/12-C netbalspan.

(Atletiek)
- Afrigter by atletiek. (Hekkies)

- Dien as beampte by verskeie byeenkomste.


ALGEMENE AKTIWITEITE:
- Hulp verleen aan organsisering van die jaarlikse Valentynsbal.
- Hulp verleen aan organisering van jaarlikse revue.

Au Pair

Amanda Van Der Merwe.
03.2023 - 08.2023

- Au Pair van drie seuns in Helpmekaar College.

- Twee seuns in Graad 9.

- Een seun in Graad 11.

- Bied akademiese ondersteuning in alle verpligte vakke.

- Verleen hulp aan huiswerk, take, toesprake en eksamens.

Student Teacher

Laerskool Orion
09.2023 - Current

AKADEMIE (2023):

- Student

- Onder mentorskap van Marina Scholtz (Engels Eerste Addisionele Taal Graad 5)

- Onder mentorskap van Carla Van Niekerk (Wiskunde Graad 5)

- Onder mentorskap van Louani van Rensburg (Natuurwetenskap Graad 7)

NETBAL (2023):

- 0/9 A-span afrigter.

- 0/9 A-span deelname aan liga.

- Ma's en Mini's toer te Sportisimo. Aangebied deur Minette Dempsey en Dr. Elsje Jordaan.

- Betrokke by mini-netbal toernooie.

- Skeidsregter vir 2023 netbalseisoen. Gradering = Provincial C+.

- Skeidsregter by Gautengkampioenskappe.

- Skeidsregter by Fast 5.

- Skeidsregter by Ekhuruleni Hoops en Gautengkampioenskappe.

- All About Coaches bygewoon. (Sportisimo). Aangebied deur Dr. Elsje Jordaan en Minette Dempsey.

ATLETIEK (2023):

- Afrigter (Hekkies)

- Betrokke by Super-12.

ALGEMENE AKTIWITEITE:

- Leierkamp 2023. (Te Sportisimo, aangebied deur Minette Dempsey).


AKADEMIE (2024):

- Robotics Graad 5 en 6.

- Rekenaarvaardighede vir Graad 7. (Microsoft Word, Excel en Powerpoint).

- Fisiese LO vir Graad 4 - 7.

NETBAL (2024):

- 0/9 A-span afrigter.

- 0/9 A-span deelname aan liga.

- 0/9 & 10 toernooi te Sportisimo. Dien as skeidsregter.

- Betrokke by mini-netbal toernooie.

- Skeidsregter vir 2024 netbalseisoen. Gradering = Provincial B.

- Skeidsregter by Gautengkampioenskappe.

- Skeidsregter tydens Super-12 poelwedstryde.

- Skeidsregter tydens Super-12 uitspeel wedstryde. (Camp Discovery).

- Skeidsregter by Fast 5.

- Deel van sub-kommitee vir D16-skeidsregters. (Umpire convener: Carla Van Niekerk)

ATLETIEK (2024):

- Afrigter (Hekkies)

- Betrokke by Alberton Kampioenskappe en Distrik Kampioenskappe.

- Betrokke by Super-12.

HOKKIE (2024):

- 0/10 A & B-span afrigter.

- 0/11 A & B-span deelname aan liga.

- 10/A-span eindig 4de in hul liga. 0/10 B-span eindig 3de in hul liga.

KRIEKET (2024):

- Afrigter (1ste-span Dogterskrieket).

- Deelname aan Super-12. Behaal algehele 4de plek.

ALGEMENE AKTIWITEITE:

- Leierkamp 2024. (Te Sportisimo, aangebied deur Minette Dempsey)


AKADEMIE (2025):

- PSW (Lewensvaardigheid) Graad 4 en 6.

- Kuns Graad 7.

NETBAL (2025):

- 0/9 A-span afrigter.

- 0/10 A-span hulpafrigter.

- 0/9 & 10 toernooi te Sportisimo. Dien as skeidsregter.

- 0/9 A en 10/A span deelname aan liga.

- Betrokke by mini-netbal toernooie.

- Skeidsregter vir 2025 netbalseisoen. Gradering = Provincial B.

- Skeidsregter tydens Super-12 poelwedstryde.

- Skeidsregter tydens Super-12 uitspeel wedstryde. (Camp Discovery).

- Dien as skeidsregter by All Ages 2025. Betrokke by 0/12-Delta span. Verower 'n algehele 4de plek.

- Ontvang SASN C+ gradering tydens All Ages Toernooi.

- Deel van sub-kommitee vir D16-skeidsregters. (Umpire convener: Carla Van Niekerk)

- Aangewys as (dorpsproewe)

- Dien as keurder by dorpsproewe vir Gauteng.

- Dien as keurder vir skeidsregters se distrik-graderings.

ATLETIEK (2025):

- Afrigter (Hekkies)

- Betrokke by Alberton Kampioenskappe, Distrik Kampioenskappe, Gautengkampioenskappe en SA's.

- Betrokke by Super-12.

HOKKIE (2025):

- 0/11 A & B-span afrigter.

- 0/11 A & B-span deelname aan liga.

KRIEKET (2025):

- Afrigter (1ste-span Dogterskrieket).

- Deelname aan Super-12 en liga.

- Hulpafrigter by Suid-Oos-Rand 0/13 dogtersspan. (Eerste dogtersspan in die geskiedenis van Suid-Oos-Rand).

ALGEMENE AKTIWITEITE (2025):

- Betrokkenheid by jaarlikse revue.


Education

No Degree - Education

AROS
04.2001 -

High School Diploma -

Hoerskool Marias Viljoen
Alberton
04.2001 -

Timeline

Student Teacher

Laerskool Orion
09.2023 - Current

Au Pair

Amanda Van Der Merwe.
03.2023 - 08.2023

Student Teacher

Laerskool President Steyn
01.2023 - 04.2023

Student Teacher

Helpmekaar College
01.2022 - 12.2022

Netball Coach

Rugga School Netbal Akademie. Gideon Stander.
01.2022 - 06.2023

No Degree - Education

AROS
04.2001 -

High School Diploma -

Hoerskool Marias Viljoen
04.2001 -
Anushka RoosEducator