Summary
Education
Skills
Werkervaring
Timeline
Generic
Allen-James  Louw

Allen-James Louw

Pretoria

Summary

Ek is ’n harde werker met ’n positiewe ingesteldheid en ’n sterk belangstelling in tegniese werk en probleemoplossing. Ek leer vinnig en is altyd bereid om nuwe vaardighede aan te leer. Ek werk goed in ’n span, maar neem ook verantwoordelikheid vir my eie take.

Education

Hoërskool Garsfontein
Pretoria

Skills

    Sterk probleemopslossingvaardighede

    Tegniese insig en handvaardigheid

    Goeie kommunikasie en spanwerk vermoë

    Aanpasbaar en bereid om te leer

    Basiese rekenaarvaardighede

Werkervaring

Ek is tans op soek na werk en is bereid om nuwe vaardighede aan te leer. Ek het ’n goeie begrip van wat van ’n werknemer verwag word, insluitend stiptelikheid, spanwerk en verantwoordelikheid. Alhoewel ek nie formele werkservaring het nie, is ek hardwerkend, leer vinnig en is ek gewillig om enige uitdagings aan te pak.

Timeline

Hoërskool Garsfontein
Allen-James Louw